Leerder sê dankie aan Nampol vir skoolbesoekNovember 18, 2021

Die Namibiese polisie besoek vandag skole in Walvisbaai as deel van sy landswye ‘Keep me safe’-veldtog. Dei program poog om kinders oor die algemeen in te lig oor veiligheid, sowel as hulle regte en die uitdagings met Covid-19. Een leerder het gesê sy hoop die meisies hou op graffiti op mure te skryf, veral in die badkamers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *