De Ruyter moet gaan – SaftuNovember 18, 2021

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, het sy oproep herhaal dat die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, afgedank moet word. Hy het gister fase-twee-beurtkrag tot Saterdag aangekondig. Dit is weens gebrekkige opwekkingsvermoë en die verlies van ‘n eenheid elk by drie kragstasies. ‘n Woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê voortgesette beurtkrag het ernstige gevolge vir die land se ekonomie:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *