Slegs twee nuwe Covid-gevalle aangemeldNovember 17, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het twee nuwe Covid-gevalle uit 902 toetsuitslae aangekondig, wat ‘n positiewe koers van 0,2 persent verteenwoordig. Daar is nou 110 aktiewe gevalle, waarvan tien mense in hospitale is en drie in intensiewesorgeenhede. Altesaam 286 022 mense is ten volle ingeënt. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *