Kommissie vir regstellende aksie weer aangestelNovember 17, 2021

Die Namibiese arbeidsministerie het die sewende Indiensneming Gelykheidskommissie volgens die Regstellende Aksie Indiensnemingswet aangestel. Dié kommissie implementeer regstellende aksie in die werkplek volgens die wet. Die kommissie sal deur die arbeidsminister, Utoni Nujoma, bekend gestel word. Kommissaris Otniel Podewiltz, die arbeidskommissaris in die ministerie, verduidelik …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *