Ek sal nie met getuies peuter nie – GustavoNovember 16, 2021

Die Fishrot-beskuldigde Ricardo Gustavo se borgaansoek is aan die gang. Volgens sy regslui, het hy verskeie mediese toestande ontwikkel sedert hy in aanhouding is maar, dat dit belangriker is dat hy nie met enige getuies sal inmeng nie. Hy het dit so voor regter Herman Oosthuizen verwoord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *