Thieme sê Heineken-aanbod is uitstekende nuusNovember 15, 2021

Die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver en List-groep Sven Thieme sê die aanbod deur Heineken vir sy aandeelhouding in Namibië Bouerye is uiterse goeie nuus vir die NBL-handelsmerk. Heineken NV in Nederland koop ook NBL se 25 persent aandeelhouding in Heineken SA uit. Thieme sê daar is drie belangrike punte in verband met die transaksies…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *