SA: Vorming van koalisieregerings duur voortNovember 15, 2021

Die vorming van koalisieregerings op munisipale vlak in Suid-Afrika duur voort terwyl politieke partye spook om betyds klaar te kry. Volgens wet het die partye 14 dae tyd om koalisies te vorm ná die verkiesingsuitslae bevestig is. Daar is geen volstrekte wenner in vyf metro’s en in verskeie ander munisipaliteite nie. Die verkiesingspesialis Terry Tselane van die Instituut vir Verkiesingsbestuursdienste in Suid-Afrika, verduidelik wat die proses behels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *