Pride Week word vandag aangekondigNovember 15, 2021

Equal Rights Namibia hou vanoggend ‘n perskonferensie in verband met verskeie kwessies wat die LGBTQ-gemeenskap raak. Daar word verwag die beweging sal ook die datums vir Namibië se Pride Week, bekend maak. Omar van Reenen, medestigter van Equal Rights Namibia…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *