Media-vryheid in Namibië weer geloof met Fishrot-aansoekNovember 15, 2021

Media-vryheid in Namibië word weereens geloof. Regter Shafimana Ueitele het verlede week toestemming gegee dat die Fishrot-borgaansoek regstreeks uitgesaai mag word en môre se aansoek deur Ricardo Gustavo sal ook gebeeldsend word. Die media ombudsman John Nakuta het sy mening in die verband so verwoord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *