Rosatom kom Maandag op Leonardville aanNovember 12, 2021
Reaksie word ontvang op die opskorting van die eksplorasiepermitte van Headspring Investments by die Stampriet-bekken. Svetlana Bauer van Headspring sê senior personeel van Rosatom sal Maandag op Leonardville wees om die pad vorentoe te bepaal.