‘Ons het baie geleer’ – EaglesNovember 9, 2021

Die Namibiese krieketspan, die Eagles sal môreoggend om om kwart voor nege by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe aankom. Die span het uiters goed vertoon tydens sy T20-Wêreldbeker veldtog en is nie een keer uitgeboul nie. Michael van Lingen die Eagles se ervaring by die T20 Wêreldbeker so opgesom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *