NaTIS-kantore in Windhoek sluit Vrydag vroegNovember 9, 2021

Die Namibiese Paaie-owerheid se NaTIS-kantore in die hoofstad, wat ook die kantore by die owerheid se hoofkantoor insluit, sal Vrydag, 12 November om 12-uur sluit. Normale besigheidsure sal Maandag hervat. Hileni Fillemon, die owerheid se woordvoerder, het die rede daarvoor so uiteengesit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *