Harry Potter-aktrise hou klimaatskattejag by COP26

Hermione Granger van Harry Potter-faam, vestig nou haar aandag op klimaatsverandering. Die Britse akteur Emma Watson het ‘n klimaat-skattejag in Glasgow, Skotland, bekend gestel. Die Verenigde Nasies se COP26-klimaatberaad word tans daar gehou. Watson sê sy het 300 boeke oor klimaatsaktivisme deur die land versteek. Die idee om mense van oor die hele wêreld aan te moedig om boeke in openbare ruimtes te los vir ander om te geniet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *