OVK: Verkiesingsprobleme slegs by een persent van SA stemlokale ondervindNovember 1, 2021

Suid-Afrika se plaaslike regeringsverkiesings het vandag redelik goed afgeloop. Die land se Onafhanklike Verkiesingskommissie sê probleme is vandag by minder as een persent van die land se stemlokale ondervind. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *