Kosmos verjaar! Ons is 20!November 1, 2021

Kosmos 94.1 is vandag 20 jaar oud. Die radiostasie het as Kosmos Digitaal op die WorldSpace satelliet begin en toe na die FM-frekwensies oorgeskuif. Kolie van Coller wat sy lewe lank ‘n passie vir die uitsaaiwese het, was die stigter van Namibië se nommer een.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *