Dankie vir julle ondersteuning aan die EaglesNovember 1, 2021
Die president van Krieket Namibië Rudie van Vuuren het Namibiërs bedank vir hulle voortgesette ondersteuning van die Eagles in Abu Dhabi by die T20-Wêreldbeker. Hy en die hoof uitvoerende beampte Johan Muller vertrek vandag na Dubai. Hy sê die Eagles betree nou die moeilikste deel van hulle sege…