Bank Whk ook by COP26, groen ekonomie die fokusNovember 1, 2021

COP26 is tans in Glasgow, Skotland, aan die gang. Bank Windhoek as ‘n pionier van die Groen- en Volhoubaarheid-effekte in Afrika vorm deel van die Namibiese afvaardiging. Kosmos 94.1 Nuus het ‘n kort eksklusiewe onderhoud gehad met die bank se uitvoerende hoof vir kleinhandelbankdienste en spesialisfinansiering, James Chapman…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *