Eskom sal sekerlik krag aanhou tydens verkiesing – OVKOctober 28, 2021

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Suid-Afrika glo Eskom sal daarin slaag om die ligte aan te hou tydens Maandag se verkiesing. Die OVK vergader met die kragvoorsiener ter voorbereiding vir stemdag. Adjunk-uitvoerende-hoof Mawethu Mosery sê hulle is tevrede met Eskom se rugsteun-planne:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *