Enoch kry week se uitstel vir mediumtermyn-begrotingOctober 27, 2021

Die speaker van die Nasionale Vergadering in Suid-Afrika, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ‘n versoek van die minister van finansies, Enoch Godongwana, goedgekeur om die datum van die voorlegging van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk uit te stel. Dit word met ‘n week verskuif tot 11 November. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die nuwe datum is as gevolg van verskeie ekonomiese ontwikkelings wat die regering in ag moet neem:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *