Boran-veiling behaal baie goeie pryseOctober 27, 2021

Agra se Nasionale Boran-veiling het gisteraand by die Agra Bank Windhoek-ring in die hoofstad plaasgevind. Die veiling groei elke jaar en dit wil voorkom asof die mark vir die beessoort groei. Die afslaer Henno Badenhorst sê baie goeie pryse is behaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *