Vertragings by Beitbrug is duurOctober 22, 2021

Suid-Afrika beskuldig Zimbabwe daarvan hy “besigheid doodmaak” oor opeenhoping van vragmotors by die Beitbrug-grens. Toue wat tot tien kilometer lank gestrek het, het sedert 6 Oktober in Suid-Afrika ontstaan nadat ‘n onderneming ‘n kontrak gekry het om die grens aan die Zimbabwiese kant op te gradeer, sonder kennisgewing. Volgens Eddie Cross, ‘n ekonoom in Zimbabwe, is die vertragings duur.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *