Verhore oor aborsie het baie goed verloopOctober 22, 2021
Die verhoor wat deur die parlementêre staande komitee oor gesin en geslag die week oor die wettiging van aborsie gehou is, het tot ‘n einde gekom. Die versoek is deur die Voices for Choices and Rights-koalisie gebring. Ndilokelwa Nthengwe van die koalisie het die week so opgesom…