Boere sal baie betaal vir die regte genetikaOctober 22, 2021

As die uitslae van onlangse stoetveilings in die land ‘n maatstaf is, dan gaan dit baie goed met ons beesboere. Rekordpryse van tot 280 000 dollar vir ‘n Brahman stoetbul is behaal. Die pryse is volgens die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher geen verrassing nie. Hy verduidelik dat dit handel oor verbeterde omset as gevolg van genetika.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *