Tweekamp was reuse suksesOctober 18, 2021
Die Namibiese Driekampfederasie se Afrika tweekampkampioenskappe wat die naweek in die hoofstad gehou is was ‘n groot sukses. Vir meer sluit ons aan by Roual Spangenberg die president van die Namibiese Driekampfederasie.