Dis produktiwiteitsweek!October 18, 2021
Reaksie word ontvang oor die Namibiese arbeidsministerie wat die week die jaarlikse produktiwiteitsweek aanbied met die tema ‘n Gesonde nasie is ‘n produktiewe nasie. Daan Strauss, sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie, het sy mening oor produktiwiteit in die land so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.