Copps 94.1 weer bedrywigOctober 16, 2021
Die span wat gisteraand aandiens was tydens Kosmos 94.1, die Windhoekse stadspolisie en borge se teenmisdaad realiteitsprogram, Copps 94.1, was weer bedrywig soos Francois Lottering berig.