‘Ons weet nie wat om te verwag van Covid-maatreëls nie’October 15, 2021

Die Namibiese President Hage Geingob gaan vanoggend om elf-uur by Staatshuis die nasie toespreek oor die jongste Covid-19-regulasies. Namibië het drie vlae van die pandemie ervaar. Terwyl Covid-syfers tans skerp afneem, word die vraag gevra of Geingob maatreëls sal verslap of versigtig vir ‘n vierde vlaag gaan wees. Horst Heimstädt van die Selfregulerende Alkoholbedryf Forum sê aan Kosmos 94.1 Nuus hulle weet nie wat om te verwag van die nuwe maatreëls nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *