Rompslomp belemmer groen energie in die KaapOctober 13, 2021

Die Stad Kaapstad se strategie vir die groen ekonomie, veral ten opsigte van groen kragoplossings, wen veld. Dis veral met die samewerking van organisasies soos die Atlantis Spesiale Ekonomie-gebied. Die burgemeesterskomiteelid, James Vos, sê twee groen maatskappye in Kaapstad sukkel egter as gevolg van rompslomp en die afdwing van beleid. Vos het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Ebrahim Patel, gevra om dringend te help:

One thought on “Rompslomp belemmer groen energie in die Kaap

  1. I am really impressed along with your writing abilities and also with the format to your weblog. Is this a paid theme or did you modify it your self? Anyway stay up the excellent quality writing, it is rare to look a nice weblog like this one nowadays!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *