Rugbyspanne vaar beter in Verenigde KampioenskapOctober 11, 2021

Suid-Afrikaanse spanne het die afgelope naweek beter gevaar in die Verenigde Kampioenskap-wedstryde. Die president van die Bulls, Willem Strauss het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die naweek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *