Covid: positiewe koers van 3,2 persentOctober 11, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 36 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig, ‘n positiewe koers van 3,2 persent. Die nuwe gevalle sluit ses leerlinge, drie onderwysers en twee gesondheidswerkers in. Tans het 285 266 mense ‘n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 208 005 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,4 persent.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *