RFA skenk motors aan NampolOctober 8, 2021

Die Namibiese polisie ontvang Maandag voertuie wat deur die Paaie Fondsadministrasie aan die mag geskenk word. President Hage Geingob het in 2020 ‘n vyf-jaar moratorium op die aankoop van nuwe voertuie in die staatsdiens aangekondig en Nampol het groot uitdagings om die gemeenskap te dien as gevolg van voertuigtekorte. Adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, woordvoerder van Nampol, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *