Meester opdrag gegee om trusts sonder alle dokumente te gederegistreerOctober 8, 2021

Daar is nuwe regulasies in verband met trusts. Volgens die Finansiële Intelligensiesentrum is daar reeds opdrag gegee aan die meester van die hof om enige trust te deregistreer sou hy nie voldoen aan die maatreëls in verband met die wetsontwerp nie. Nicole Dreyer, die bemarkingsbestuurder van BDO Namibia het meer besonderhede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *