Die uiteindelik die Kaapstad Fietstoer die naweekOctober 8, 2021

Die Kaapstad Fietstoer gaan uiteindelik die naweek weer plaasvind. Die gewilde fietstoer is in die verlede weens die Covid-pandemie uitgestel. Anton Bredell, die minister van plaaslike regering in die Wes-Kaap, is opgewonde dat die fietstoer uiteindelik weer plaasvind. Sy woordvoerder, James-Brent Styan, die veiligheid van deelnemers en toeskouers is ‘n prioriteit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *