Namfisa-wetgewing in Staatskoerant gepubliseerOctober 6, 2021

Die Namfisa-wet is in die Staatskoerant gepubliseer en die owerheid, wat oorsig oor finansiële instellings in die land doen, se beleidsraamwerk en pligte, sowel as mandaat is saamgevat in die wetgewing. Die owerheid se woordvoerder Victoria Muranda verduidelik.

Die twee wette sal die owerheid in staat stel om standaarde en riglyne daar te stel wat op hulle beurt die verbruiker sal beskerm.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *