FBI moet skool-personeel beskermOctober 6, 2021

Die Amerikaanse prokureur-generaal, Merrick Garland, het sy kommer uitgespreek oor die toename in bedreiging, intimidasie en dreigemente van geweld teen skoolraadslede, onderwysers en mense wat in staatskole werk. Hy het die FBI en Amerikaanse prokureurskantore opdrag gegee om wetstoepassers in die volgende 30 dae te ontmoet vir strategieë om die tendens aan te spreek. In Augustus is ‘n ouer daarvan aangekla dat hy ‘n onderwyser by ‘n skoolgeleentheid aangerand het oor die dra van ‘n masker. Garland sê dreigemente teen staatsamptenare is nie net onwettig nie, maar druis in teen die land se kernwaardes. Annie Rose Ramos van CBS-nuus in Baltimore, Maryland sê daar is kommer onder onderwysers…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *