Universiteit Stellenbosch doen studie oor lang-CovidOctober 5, 2021

‘n Nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch het bevind dat mense met lang-Covid hoë vlakke van inflammatoriese mikro-deeltjies in hul bloedstrome het. Volgens navorsers, blyk dit dat dié mikro-molekules verantwoordelik is vir die langdurige simptome van lang-Covid wat pasiënte ervaar. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, vertel meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *