Rasseklag by NV ‘n ‘goeie ding’October 5, 2021

Die Suider-Afrikaanse regering is vir die eerste keer formeel by die Verenigde Nasies oor sy rassebeleid verkla. Dr. Dirk Hermann, bestuurhoof van Solidariteit in die buurland sê die organisasie het sy klagte ingevolge die Internasionale Konvensie oor die Uitskakeling van Rassediskriminasie by die VN in Genève, Switserland, ingedien. Solidariteit sê die ANC-regering is ‘rasmal’. Dr Pieter Groenewald leier van die VF-Plus, sê hy ondersteun Solidariteit…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *