Covid pas rouproses aan, vererger stres, geestestoestandOctober 5, 2021

Kenners meen dat Covid-19 die manier wat ons treur met die afsterwe van ‘n geliefde heeltemal verander het. Volgens die bestuurder van die Wes-Kaapse Universiteit se terapeutiese dienste Roné Gerber, bied bekende rituele vertroosting. Geestesgesondheid ly onder die gedwonge aanpassings, sê Gerber.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *