Informele boerdery se bydrae deur minister opgeweegOctober 4, 2021

Die informele boerderysektor van Suid-Afrika is grootliks onbekend, maar dit lewer ‘n groot bydrae tot die buurland se landelike ekonomie en skep werkgeleenthede. Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het op die situasie in ons land gereageer.

Minister Schlettwein wil hê dat die Namibiese informele boerderysektor geformaliseer moet word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *