Garnish Indiese Restaurant bied Indiese straatkosfees aanOctober 4, 2021

Was jy al ooit in Indië en gesmul aan hul heerlike kerrie-geregte? Die Garnish Indiese Restaurant bring Indië na Windhoek se strate met hul Indiese Straatkosfees wat Vrydag begin en tot 8 Oktober duur. Die eienaar en organiseerder, Harsh Akheniya, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê daar is soveel lekkernye van die strate van Indië.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *