Erongo-polisie vergader in verband met toenemende roof, misdaadOctober 4, 2021

Die polisie in Erongo het die naweek ‘n vergadering met veiligheidsmaatskappye in Walvisbaai gehou om die toename in gevalle van roof die hoof te bied. Daar is veral gefokus op vervoer in kontant of sekuriteitswagte wat kontant vervoer. Die streek is onlangs geteiken deur misdadigers wat besighede en sekuriteitsmaatskappye beroof het. Inspekteur Ileni Shapumba, van Nampol in Erongo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *