Eskom vat Nersa hof toeOctober 3, 2021

Eskom tref voorbereidings om die buurland se Nasionale Energiereguleerder hof toe te vat oor die verwerping van sy tariefaansoek. Die voorsitter van Eskom se direksie, Malegapuru Makgoba, sê in ‘n brief aan Nersa sy besluit sal die elektrisiteitsbedryf heeltemal vernietig, insluitend munisipale owerhede. Hy voeg by die impak op die land se ekonomie, veral die Nasionale Tesourie, sal rampspoedig wees..

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *