Nampol vat dwelmhandelaars vasOctober 1, 2021

Die Namibiese polisie doen ’n beroep op die publiek om saam met die polisie te werk om van dwelmhandelaars ontslae te raak. Dwelms verwoes lewens en huishoudings, het Nampol se hoofinspekteur Elifas Kuwinga, aan Kosmos 94.1 Nuus gesê. Hy het gesê Nampol sal voortgaan met hul operasies om die strate skoon te maak en die euwel van dwelmhandelaars te beveg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *