Wes-Kaap is amptelik uit die kloue van die derde vlaagSeptember 30, 2021

Ná weke van asem ophou is die Wes-Kaap-provinsie nou amptelik uit die kloue van die derde vlaag van die pandemie. Die Wes-Kaapse gesondheidshoof, dr. Keith Cloete, sê die provinsie se algehele Covid-verwante hospitaal-opnames, infeksie- en sterftesyfer het nou beduidend afgeneem. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *