NSX en MTC-aandele – sien wat gebeur as jy noteer?September 30, 2021

Die uitvoerende hoof van die Namibiese Aandelebeurs, Tian Bazuin, het gesê beleggers, plaaslik en internasionaal is opgewonde om aandele van MTC te koop. MTC het op 20 September sy prospektus bekend gestel en besoek tans verskeie dorpe om meer inligting oor die aandele te gee. Bazuin sê aan Kosmos 94.1 Nuus die belangstelling in MTC-aandele is groot.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *