Noord-Kaapse boere het bystand nodig na brandeSeptember 30, 2021

AfriForum Bo-Karoo, Saai en die Orania-beweging het ‘n veldtog begin om boere in die Noord-Kaap te help. Dit volg na verwoestende brande duisende akker landbougrond in die omgewing van Kimberley en Hopetown verwoes het. Henk Maree van AfriForum vra die publiek om hul harte en beursies oop te maak om die boere te help en tot die gesamentlike veldtog by te dra:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *