IATA sê lugvragvervoer styg skerp in AfrikaSeptember 30, 2021

Rederye in Afrika het uiters goed gevaar tydens Augustus met vragvolumes wat met amper 34 persent toegeneem het, die beste vertoning van al die streke in die wêreld. Die meeste vragverkeer het tussen Afrika en Asië plaasgevind. Linden Birns, die Internasionale Lugvervoer-vereniging, IATA, se woordvoerder, het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *