Hokkieliga skop môre afSeptember 30, 2021

Die Namibiese Hokkie-unie se Bank Windhoek Buitenshuise Hokkieliga begin Vrydagaand en sal tot einde November plaasvind. Die sekretaris van die hokkie-unie, Jens Unterlerchner sê alle Covid-riglyne steeds geld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *