SSC verbreed dienste na aanlyn toeSeptember 29, 2021

Die Maatskaplike Voorsorgkommissie sê aansoeke vir sertifikate wat toon dat besighede op datum is met betalings en in goeie stand is by die kommissie kan nou aanlyn gedoen word. Volgens Unomengi Kauapirura, die kommissie se bestuurder van kommunikasie, is die stap ook genoodsaak deur beperkings wat deur Covid veroorsaak is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *