Namibië wil malaria in 2022 uitwisSeptember 29, 2021

Ten minste 31 mense het in die afgelope agt maande weens malaria gesterf en 19 000 gevalle is aangemeld, het die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe, gesê. Die meeste malariagevalle kom tussen Januarie en April voor en in die streke van Zambezi, Kavango-Oos en -Wes, Ohangwena, Omusati, Oshana en Oshikoto. Namibië het groot vordering gemaak in die afname in gevalle en sterftes en wil teen volgende jaar malaria uitwis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *